Pare rol vir die Noordwes titel

Pare rol vir die Noordwes titel

   

Noordwes Rolbal se gewilde Gemengde Pare kompetisie bereik hierdie naweek, op Sondag 24 April, die hoogtepunt, die finaal om 15:30 op die bane van die Potcefstroom Rolbalklub (PCC Die uitspele begin reeds om 08:00 by PCC.

Meer as sestig pare van oor die Provinsie het ingskryf. Soos altyd onderstreep die kompetisie die familie-aard van die spesifieke kompetisie met verskeie egpare wat in aksie sal wees.

Voorslag rolbal behoort Sondag aan die orde te wees.

   

 

 

Exit mobile version