Parysenaars skitter by SA Ringtennis Enkel-kampioenskappe

Parysenaars skitter by SA Ringtennis Enkel-kampioenskappe

Vier lede van die Parys-ringtennisklub het Saterdag, 12 Maart Sedibeng by die SA Ringtennis Enkel-kampioenskappe in Pretoria verteenwoordig, en drie medaljes huis toe gebring. Adriaan Lewies spog met brons vir so.16, Johan Britz met silwer vir veterane mans en Lené van der Merwe met goud vir do.13. Braidon Barnardo het ook deelgeneem.    

Die drie Parysenaars wat na afloop van die SA Ringtennis Enkel-kam-
pioenskappe medaljes huis toe gebring het, is agter van links: Adriaan Lewies en Johan Britz. Voor is Lené van der Merwe. Foto: Verskaf

     

 

   

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version