Dit wil gedoen wees Hoërskool Parys!

Skool spog met 30 atlete by Vrystaat-kampioenskappe

 

 

 

 

Hoërskool Parys het nie minder nie as 30 atlete wat op 4 en 5 Maart aan vanjaar se Vrystaat-atletiekkampioenskappe in Bloemfontein sal deelneem.
Die atlete is Gina van der Westhuizen, Rorisang Roberts, Allison Oelofse, Danielle Joubert, Karabelo Motsemme, Ingemar Fouche, Sunel van der Merwe, Johanné Hayes, Nicole Wood, Brigitte van der Hoven, Catelynn Boucher, Henk Small, Jean du Toit, Nicholas Carter, Justin Nortje, Johannes Swartz, Olereko Kutloane, Qenan Bekker, George Smith, Zak Naude, Kobus Hattingh, Duncan Kruger, Siyabonga Ntsuku, Reaboka Seisa, Marnus Roets, Gert Broodryk, Douw Brink, Ian Posthumus, Jakobus van der Merwe en Claudio Fernandes.

Parys hou styf duim vas vir hierdie atlete dié naweek!

 

 

Op die foto is van die atlete van Hoërskool Parys wat aan die Vrystaat atletiekkampioenskappe sal deelneem. Die atlete wat nie op die foto is nie, is Gina van der Westhuizen, Allison Oelofse, Danielle Joubert, Catelynn Boucher, Henk Small, JP du Toit, Nicholas Carter, Justin Nortje, Johannes Swartz, Duncan Kruger, Reaboka Seisa en HJ van der Merwe.

 

 

 

 

Exit mobile version