Boomreus sneuwel
Boomreus sneuwel
Die foto van ’n boom wat oor die naweek in Parys by die hangbrug geval het, is geneem deur Annemarie Ferreira. Parys het teen Maandagoggend reeds 125mm reën van 1-6 Desember aangeteken. Gedurende November maand is 116mm reën in die dorp gemeet.