Groot skok kom dalk vir motoriste

Brandstofpryse wurg

   

 

Motoriste gaan waarskynlik nóg swaarder geraak word met brandstrofpryse in November. Die grootste verhoging nog vir die jaar word voorspel vir wanneer nuwe brandstofpryse op 3 November in werking tree. Finale pryse is nog nie bekendgemaak nie, met die oorsigtyd wat duur tot 28 Otober en pryse kan beïnvloed. Daar is tans reeds ‘n onderverhaling van amper R1 per liter vir petrol, en sowat R1,43 per liter vir diesel, grootliks as gevolg van die swak rand en skerp styging in oliepryse.  

 

Related Articles

Back to top button