Noordwes Rolbal se top juniorspelers het die naweek die gure weer trotseer en kookwater rolbal gespeel tydens die Junior Meesterskapioenskappe.
Potchefstroom Buiteklub (PCC) het uitgeblink met drie medaljes – ‘n bewys dat hulle belegging in die jeug vrugte dra.
Die finale uitslae was:
NW Junior Vroue
Goud – Mecé Rossouw (Klerksdorp)
Silwer – Lourien Leeuwner (PCC)
NW Junior Mans
Goud – Johann Delport (PCC)
Silwer – Tinus van Zyl (PCC)