MotoringSport

Spog muurbalprestasies vir dié Parysenaars

Baie geluk aan hierdie muurbalspelers

 

Reese Thompson

Die 17-jarige Reese Thompson was die naaswenner op die Suid-Afrikaanse Skole Geslote muurbaltoernooi vir o.19 spelers. Sy is ook tans die Vrystaat se beste o.19 muurbalspelers.  

 

 

 

 

 George Marais het op sy beurt vyfde geëindig by die SA Muurbal Skole Geslote kampioenskappe.  

 

 

 

Related Articles

Back to top button