KidsPrimary School

Paasbederf vir Sonskyn se inwoners

Paasbederf vir Sonskyn se inwoners

 

 

 

Skoolleiers van Parys Primêre skool het voor die skool vir die Paasnaweek gesluit het, uitgereik na bejaardes van die Sonskyn Aftreeoord met bederfpakkies wat vir elkeen van die inwoners oorhandig is. Dit was die leiers se eerste gemeenskapsuitreik en is dié omgee met glimlagte en dankbare harte ontvang.

 

 

Die skoolleiers van Parys Primêr saam met bejaardes van die Sonskyn Aftreeoord. Die kinders se besoek aan die bejaardes is met dankbare glimlagte ontvang

 

 

 

Mnr. Jaco Marais saam met Annetjie Matthee, een van die bejaardes van die Sonskyn Aftreeoord. Mnr. Marais en die skoolhoof van Parys Primêr, mnr. Shaun Strydom, het die skoolleiers vergesel met hul uitreik na die tehuis se bejaardes.

 

Related Articles

Back to top button