Nog ’n muurbaltriomf vir Parys-spelers

  Vivienne van der Schyff, Jasmaine Rust en Dahlia Rust het die afgelope naweek aan die NJSA Northerns Junior Graded muurbaltoernooi deelgeneem. Die o.11’s en o.13’s was saam gegroepeer en Vivienne (12) het ‘n 1ste plek, Jasmaine (10) ‘n 11de plek en Dahlia (8) ‘n 20ste plek behaal. Al drie hierdie spelers is lid van …

 

Vivienne van der Schyff, Jasmaine Rust en Dahlia Rust het die afgelope naweek aan die NJSA
Northerns Junior Graded muurbaltoernooi deelgeneem.
Die o.11’s en o.13’s was saam gegroepeer en Vivienne (12) het ‘n 1ste plek, Jasmaine (10) ‘n 11de plek en Dahlia (8) ‘n 20ste plek behaal.
Al drie hierdie spelers is lid van die Parys-muurbalklub.

 

Related Articles

Back to top button