Parys hou styf duim vas vir dié atlete by ASA VS Atletiek kragmeting

Parys hou styf duim vas vir dié atlete by ASA VS Atletiek kragmeting

 

Baie sterkte aan Dregan Brink, Durandt Fouche, Heinrich Nortje, Regardt Joubert, Inke Nortman, Caro Ferreira, Johanka de Villiers, Mieke Potgieter, Jesie Thompson, Ania Botes, Chane Dannhauser, Juvan Botes, Wian Pretorius, Zuan van Riet en Janco Ferreira wat vandag, 20 Maart, aan die ASA Vrystaat atletiekkampioenskappe in Bloemfontein sal deelneem in onderskeidelik die naellope, hekkies, 600m, 800m, “turbo throw” en hoogspring.

 

Exit mobile version