Home & GardenLifestyle

Tuinpraatjie: ‘n Nuwe jaar met nuwe uitdagings en vooruitsigte!

  Die Nandina domestica ‘Pygmaea’, beter behind as Heavenly bamboo, is ‘n pragtige struik en baie gewild as gevolg van sy bosagtige groei vorm en sy groen tot skarlaken room blaarprag. Die struik se blaarprag beloof ‘n kleurspel regdeur die jaar, met verskillende kleur soos wat die seisoene verander. Ons in die Vrystaat het beslis …

 

Die Nandina domestica ‘Pygmaea’, beter behind as Heavenly bamboo, is ‘n pragtige struik en baie gewild as gevolg van sy bosagtige groei vorm en sy groen tot skarlaken room blaarprag. Die struik se blaarprag beloof ‘n kleurspel regdeur die jaar, met verskillende kleur soos wat die seisoene verander.

Ons in die Vrystaat het beslis die meeste baat van die struik se blaarprag as gevolg van ons klimaat, en  is sy blare heldergeel  tot lemmetjie groen. Sodra die winter nader wink, verander die blare na verskillende skakerings van skarlaken tot bloedrooi.

 

Die ander voordeel van die Nandina pygmies is dat dit uiters geskik is vir enige weer en temperature. Hulle lief selfs sanderige grond (idiaal vir Parys met sy sand!) en kan tot 50cm hoog en 50cm wyd groei.

   

 

Ons gebruik graag Nandina’s in landskap projekte, nie soseer vir “hedging” nie, maar wel vir afronding op die rant van ñ bedding. Dan plant jy natuurlik jou hoër groeiende plante agter die Nandina’s. Nandina’s maak ook ongelooflike potplante!  

 

 

Related Articles

Back to top button