Só lyk die Dames Ope Enkels kampioen

Só lyk die Dames Ope Enkels kampioen

Die kampioen van die Parys 2020 Dames Ope Enkels-rolbalkragmeting is Theresa Jones. Theresa het in die finaal teen Magdel O’Donoghue te staan gekom.
Albei dames het deurgaans goeie rolbal gespeel, maar Theresa het met goeie trekskote in die finaal geseëvier.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version