Ons is terug!

Ons is terug!

Vir baie graad 9-leerders was dit groot vreugde Maandag toe hulle vir die eerste keer sedert Maart weer terug was op die skoolbanke. Die gemis aan hul maats en om net weer uit die grendelmure te beweeg, was vir baie iets waarna so lank uitgesien is.   Meeste leerders is nou terug by die skool en volgende Maandag, 31 Augustus, sal ook die graad 8’s by Hoërskool Parys hul beurt kry met die onderskeie grade, wat dan met die uitsondering van die graad 12’s, op afwisselende dae sal skoolgaan.  

 

   

 

Exit mobile version