Dis ysig daarbuite

Terwyl die lente wink beleef die land vandeesweek nog vir oulaas ‘n stukkie winter met ysige temperature, en sneeu wat gister in die Kaap en Bloemfontein gesien is.   Die pragtige foto is vanoggend in Parys geneem met die minimum temperatuur vir Parys -1. ‘n Maksimum temperatuur van 15 grade is vir vandag vir die …

Terwyl die lente wink beleef die land vandeesweek nog vir oulaas ‘n stukkie winter met ysige temperature, en sneeu wat gister in die Kaap en Bloemfontein gesien is.  

Die pragtige foto is vanoggend in Parys geneem met die minimum temperatuur vir Parys -1. ‘n Maksimum temperatuur van 15 grade is vir vandag vir die dorp voorspel.  

Donderdag 20 Augustus kan jy reeds ‘n verskil verwag met 19 grade Celsius wat vir Parys voorspel is.  

Vrydag se temperatuur sal nog verder klim na minimum 6 maksimum 21, en teen Saterdag styg die maksimum na 22 grade Celsius vir Parys.

   

Related Articles

Back to top button