Wen ’n heerlike vakansie!

’n Weeklange vakansie by Shangri-La in Doonside met boonop R2 000 sakgeld kan nou gewen word met ’n fondsinsamelingsprojek van die NG-gemeente Parys-Wes. En die sluitingsdatum vir deelname is vandag 23 Junie. Deur ’n kaartjie te koop teen net R50, kan jy dalk die gelukkige wenner wees van ’n  week se uitspan in ’n  3-slaapkamer …

’n Weeklange vakansie by Shangri-La in Doonside met boonop R2 000 sakgeld kan nou gewen word met ’n fondsinsamelingsprojek van die NG-gemeente Parys-Wes. En die sluitingsdatum vir deelname is vandag 23 Junie.

Deur ’n kaartjie te koop teen net R50, kan jy dalk die gelukkige wenner wees van ’n  week se uitspan in ’n  3-slaapkamer woonstel met 180 grade see-uitsig van 16 tot 23 Julie.
Die trekking word op 30 Junie gedoen.
As jy nie so gelukkig is om die vakansie te wen nie, is daar ’n skaap as tweede prys en ’n halwe skaap as derde prys.
Skakel Dries de Jager by 072 968 2136 of die kerkkantoor by (056) 811 5316 vir navrae

Related Articles

Back to top button