Find a friendLifestyle

Ontmoet ‘n maat – 20 Mei 2015

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee. *Op soek na n liefdevolle man, wat ook …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

*Op soek na n liefdevolle man, wat ook die seer van die lewe ken. Ek is ‘n blanke vrou, 57 jaar oud met geen afhanklikes nie. Manne van 55 tot 60 met ‘n jong gees, wat ordentllik en minsaam is, kan my WhatsApp. My nr. is 084 080 4852. Pics welkom (asseblief).

*Hoekom sit Vaalweekblad nie meer in Maats in koerant en minder SMSe? Daar is baie mense wat eensaam is. Asb.

*Ek is 16, ek is alleen en op soek na ware liefde. Ek is ‘n man en ek is wit. 061 092 8424.

*Ek’s op soek na ‘n bje oulike girl, sy was 9 Mei by klein Pick n Pay laat middag jy het langerige hare gehad en ‘n jean short aangehad ek was die ou met die wit quick silwer hemp en het dai middag ‘n pakkie biltong gekoop. Jy het toe langs my gestaan, jy het my asem weggeslaan. Is jy single? Ek’s mal oor jou. Stuur my ‘n SMS as jy single is. 082 627 0649.

*Ek’s ‘n enkel wit man, 30 jaar van ouderdom, ops oek na ‘n opregte wit dame. Kan my WhaatsApp by 079 250 0996.

*Ek is wit man (26), op soek na liefde. 079 969 2704.

*Ek is ‘n 40-jarige vrou en is op soek na manlike geselskap met ouderdomme 40-50 jaar met die oog op ‘n ontmoeting. WhatsApp of stuur boodskap na 079 393 4668.

*Ek soek blanke mansvriend 68 tot 70 jaar wat nie drink nie en baie netjies op hom self is en eerlik is en kind van die Here is. Ek hou van kamp en mooi musiek. SMS my. 079 905 1210.

*My naam is Maureen ek is 42 jaar oud ek is op soek na goeie geselsskap van mans tussen die ouderdome van 42 tot 50, geen kansvaters nie asb. Julle kan my kontak op WhatsApp by 071 551 9443 of BBM 225AFFE7.

*Op soek na mansvriende tussen 69 tot 73 wat vriendskap soek en pad wil saam loop. Evelyn. 072 436 5060. Het WhatsApp, is 69.

*Ek is ‘n 63-jarige jongman op soek na ‘n vriendin om die eensaamheid te verdryf tussen 45 en 60 jaar kan my kontak by 079 622 9326.

*My naam is Karli en my BBM nommer is 2AB5D151. Ek is 45 jaar oud, lei ‘n baie eensame lewe. Mansvriende tussen 40 jaar en 55 jaar oud kan maar kom gesels.

Related Articles

Back to top button