LifestyleRecipes

GEURIGE VLEISBRODE – NOOIT EENTONIG NIE

Vleisbrood is een van die geurigste maniere om rou, gemaalde-, of gaar oorskietvleis te verwerk. Daar is so baie geure wat aan die vleisbrood gegee kan word dat dit nooit eentonig kan raak nie.   Meat loaf is a traditional Jewish dish and just about every Jewish family has their own favourite version.   Tamatie-vleisbrood …

Vleisbrood is een van die geurigste maniere om rou, gemaalde-, of gaar oorskietvleis te verwerk. Daar is so baie geure wat aan die vleisbrood gegee kan word dat dit nooit eentonig kan raak nie.

 

Meat loaf is a traditional Jewish dish and just about every Jewish family has their own favourite version.

 

Tamatie-vleisbrood

Meng saam: 1 blikkie tamatiesop, 500ml fyngedrukte ontbytgraanvlokkies, 1 kg gemaalde beesvleis, 125ml fyngekapte uie, 25ml gekapte pietersielie, 12,5ml Worcestersous, 1 geklitste eier, sout en swartpeper. Vorm ’n stewige broodjie en plaas in ’n broodpannetjie. Bak 1 uur teen 350C. Keer uit op vleisskottel en skep sous oor.

Sous: Gebruik pansouse en voeg nog ’n blikkie tamatiesop by.

 

Vleisbroodjie met pikante sous

Meng saam: 700g maalvleis, 2 geklitste eiers, geurmiddels, 12,5ml koekmeel, 5ml kerriepoeier, gemengde kruie, 12,5 ml Worcestersous, 1 fyngekapte ui, 110g fyngesnyde sampioene, 100ml melk en 12,5ml sojasous. Vorm in ’n broodjie, plaas in ’n broodpannetjie en bak teen 180C vir 20 minute; verlaag temperatuur en bak vir nog 25 minute. Verf sous oor vir die laaste 15 minute van baktyd. Garneer met gesnyde, gevulde olywe en dien op saam met aspersies en mengelslaai.

Pikante sous: Meng saam – 10ml suiker, 5ml droë mosterd, 12,5ml olie, 50ml blatjang en 5ml kerriepoeier.

 

Maalvleis-Wellington

Meng 500g maalvleis met 1 gerasperde ui, 2 fyngekapte knoffelhuisies, geurmiddels, 60ml gekapte vars kruie, 15ml heelkorrelmos-terd en 1 geklitste eier. Vorm in ’n broodjie met jou hande en verkoel/vries tot ferm.

Voorverhit oond tot 220 C en voer ’n bakplaat uit met bakpoeier. Rol 1 x 400g skilferkorsdeeg effens dunner uit en smeer 180g hoenderlewerpatee egalig oor die deeg (los ’n deegrant van 5cm teen die kante). Plaas die maalvleisrol in die middel van die deeg en vou oor die maalvleis. Draai die rol om sodat die las onder is en sit dit op die bakplaat. Gebruik afvalstukkies deeg om die bokant van die rol te versier. Klits 1 eier en verf die hele rol daarmee. Bak vir 30 minute tot goudbruin, verlaag temperatuur tot 170C en bak vir nog 20-30 minute tot deurgaar. Haal uit die oond en sny in skywe.

 

Mince and lentil loaf

Flatten 7 rashers streaky bacon and line base and sides of one kilogram loaf pan with bacon. Combine together: 1 finely chopped onion, 500g each beef mince and cooked brown lentils, 100ml wholewheat flour, 10ml Barbecue sauce, 12,5ml chutney, 25ml chopped parsley, 5ml instant stock powder, 125ml apple cider, seasoning and 5ml dried origanum. Mix well and spoon into prepared loaf pan. Stand on baking-tray and bake at 190 C , 45 –  50 minutes. Leave to cool for a few minutes before turning out to cool on wire rack.

Turn out onto serving-plate and garnish with shredded lettuce, stuffed olives, chopped parsley, cucumber slices and red pepper.

 

Filled meat ring

Preheat oven to 180 C. Combine 4 slices crumbed brown bread and combine with 1 kg minced beef, 2 chopped onions, 1 egg, seasoning and mix well. Line a ring-pan with 300g sliced ham and top with 200g sliced cheese; place a row of stuffed green olives around the ring on the cheese and spoon the minced beef on top. Press the meat down tightly and bake one hour and 10 minutes. Unmould and transfer to a serving dish. Sprinkle with extra grated cheese and chopped fresh herbs and garnish with tomato slices.

 

Meat loaf with onion sauce

Grease a loaf tin and line with greaseproof paper. Set aside.

Fry 2 finely chopped onions until soft. Add 5ml paprika, cook, stirring, then turn the mixture into a mixing bowl. Add 450g minced beef, 65g fresh breadcrumbs, a crushed clove garlic, 60ml tomato purée, 15ml chopped fresh mixed herbs, seasoning and bind with 1 beaten egg. Spoon the mixture into tin, level the surface and cover tightly with foil. Stand the tin in a roasting pan filled halfway with water and bake at 180 C for 1 hours. Unmould and serve with onion sauce and creamed potatoes.

Sauce: Make a white sauce using 50ml butter, chopped onion, 50ml flour and 300ml milk.

Related Articles

Back to top button