FIND A FRIEND – 25 MARCH

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee .   *Is daar enige swingers in Vanderbijlpark, …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee .

 

*Is daar enige swingers in Vanderbijlpark, SMS dat ons chat. 060 459 7374.

 

*Enige verveelige vrouens, SMS my dan kan ons chat en goeie tyd spandeer. 060 459 7374.

 

*Hi julle oulike dames in Vdblp ek ‘n vriendin tussen 55-65 jr en gewig tussen 50-60 kg kan my kontak by 076 145 6151. Dankie.

 

*Ek is 50 jare man op soek na dames 44-50 om mee te kan gesels en later van tyd meer as vriende te word, bly in Vereeniging. My BBM 2BDEAE99 sel 072 827 2149. Frikkie foto sal wel kom wees.

 

*Plaasnooi soek opregte boer hardwerkende eerlike vrou. 45jr. bruin oë blond, goed versorg, stap tuin en plaaslewe. Twee seuns. Dankie. 083 994 4688.

 

*Eensame weduwee soek opregte eerlike sagmoedege mans 65-75 jaar. 079 072 0924.

 

*Ek is 56 jarige blanke vrou soek opregte mansvriende wat betroubaar is geen kansvatters. 079 976 4798.

 

*Ek is op soek na ware liefde en plaas boer hy moet lief wees vir die avontuur en diere ek is lief vir diere, honde voëls, varke, skape en alle diere 071 439 5949.

 

*Baie dankie Ilze vir 28 jaar wat ons getroud was nou het jy my geskei, hoop jy is baie gelukig nou ek kan sien jy is gelukig, van jou x man, Frkkie.

 

*Ek is ‘n 50-jarige wewenaar van V.D.B.Park met geen afhanklikes nie. Ek is op soek na vroulike geselskap met oog op ‘n ontmoeting. Ouderdom 35 tot 45 jaar ook met geen afhanklikes nie. 078 203 100.

 

*Hi daar is daar nog oulike dames wat ‘n vriend soek of dalk meer tussen 25 en 33 kan jy my BBM op 28AA1333 of WhatsApp op 071 764 3259. dankie.

 

*Ek soek na ‘n vriend om mee te gesels, verkieslik woonagtig in die Vrystaat. Ouderdom tussen 60 en 66. Ek is 60, klein en skraal gebou. Ligte hare en blou oë. Kan my SMS by 078 403 1149.

Related Articles

Back to top button