Find a friendLifestyle

FIND A FRIEND – 11 MARCH

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.   *Hi julle oulike dames in Vdbp ek …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

 

*Hi julle oulike dames in Vdbp ek soek ‘n vriendin tussen 55-65 jaar en gewig tussen 50-60 kg. Kan my kontak by 076 145 6151 dankie.

 

*Marilyn Monroe 41, geskei maar nie oorwonne. Ek vra Jesusmans wat weet hoe om liefde te ontvang om my te WhatsApp. My kids het gevlieg/ek alleen. 082 950 2379.

 

*Op soek na mansvriende tussen 69-72 wat nie bybedoelings het en ook net vriendskap soek. Mag rook en drankie neem. Evelyn. 072 436 5060 kan my ook WhatsApp.

 

*Lonely elderly ladies in Vanderbijlpark in need of a bit of TLC, WhatsApp or SMS me on 072 881 3547. Mwa.

 

*Eensame weduwee soek opregte, eerlike, sagmoedege mans 65-75 jaar. 079 072 0924.

 

*Hello ek soek ‘n maaitjie wat lief is vir diere, kamp en moet eerlik wees asb. Soek eerlike vriend 25 tot 30 asb. sal waardeer baie dankie. 071 439 5949.

 

*Ek is 23 jaar oud, is op soek na plaasboer wat lief is vir diere en wat baie skape het en varke en beeste ouderdom 25 tot 30. Asb. kontak my by 071 439 5949.

 

*Ek is 25- jarige wit dame van Vdbp, ek is op soek na eerlike opregte vriendskap (25-40) wat meer kan word. My WhatsApp nr 076 988 3165.

 

*60-jarige jong dame soek gesels vriend/inne in die Springs en Nigel omgewing, hou van braai, kuier en als wat lekker is. 083 762 3897.

 

*Hello almal ek is 30 jaar oud en bly in Dancanville en ek op soek na lesbain vriendin en nie wat in verhouding is nie en wat singel is. Ek is butch en is singel en is op soek na regte vriendinne en ek het gooie persoonlike en gee om en as daar is wat belang stel en my bbm nommer 532a57f4 en whatsapp nommer is 071 582 0004 en hoor graag van julle en lekker daggi.

 

*Aan die man wat vroue soek wat vel en been is. Wat van ‘n foto van jou.

Ek soek ‘n oulike man 50-65 sonder plooie, ‘n six pack en ‘n bos hare sonder valstande.

Het jou nommer in die Vaalweekblad gekry in die ontmoet ‘n maat en ek kan nie wag om so sexie middeljarige man jy moet wees as jy so kieskeurig is te ontmoet nie. Van Oulik

 

*Aantreklike dame 57 geskei rook glad nie geniet n glas rooi wyn met geleenthede. . Is blond met groen/bruin oe weeg 70kg is 1,70lank, hou van diere,voels,plaaslewe, die see, uitstappies, huishouding, en als wat mooi is in die lewe asook natuur, soek iemand spesiaal tussen 52 tot 65 met oog op ontmoeting. 073 919 7416. Mathilda.

 

*Op soek na iemand spesial, mans van 52 tot 65 met n eerlike uitkyk in die lewe, sag geaard en liefdevol.

Myself is jonk van gees, aantreklik, asb geen kans vatters. Mans van Meyerton omgewing, Sasolburg, Vereeniging of Vanderbijlpark kan van hul laat hoor met oog op ontmoeting. My nr 079 195 8130 Meinsje.

 

*Op soek na ‘n mans persoon met ‘n sin vir humor. Moet tussen 50 en 67 jaar wees moet eerlik en opreg wees. Myself is 56 blond opgewek en net myself.

Hou my nie op met nonsens so geen kansvatters. Chrystal 076 743 4267.

Related Articles

Back to top button