Maatsoekers

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee. *Ek is ‘n 23 jarige wit vrou van …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

*Ek is ‘n 23 jarige wit vrou van Meyerton ek is graag op soek na my trou man dit is glad ni lekker om allen te wees ni.
Ek is ook ‘n enkel ma, my seuntjie is ‘n jaar oud en het ni ‘n pappa ni.
Ek is ook werkloos kry, ni werk ni so asb geen kaansvatters of slapgate ni asb mense ek vra mooi ek is ordendelik en soek ook graag ordendelike mans julle kan my kontak op 072 901 4026. My naam is Jacquelene.

*Vriendelike, gasvrye, 73 jarige weduwee verlang na ‘n bedagsame, gesellige vriend. Net vir gesellig saamkuier en soms bietjie rondry (met sy motor) sal help met brandstof. Kontak 082 655 3058 per SMS of WhatsApp of bel haar.

*Ons is twee vervelige dames ouderdomme 40 en 44 wat opsoek is na twee vervelige mans vriende ouderdomme van 40 tot 50 asb geen kansvatters nie ons is op soek na ware liefde en geluk kontak my by 071 818 0994.

*My naam is Bennie. Ek is op soek na vriende. Ek is 45 moet wees 44 to 48 my nor is 072 048 3269. dankie.

*Ek is 20 jaar oud op soek na ‘n man wat my sal aanvaar vir wie en wat ek is hiers my nommer 082 537 1878.

*Ek is ‘n eensame dame op soek na ware en opregte mansvriende wat geen kansvatter is nie, selfonderhoudend en wat nie kinders het nie, en asb. geen rokers nie.
Ouderdomme tussen 44 tot 49 asb. en verkieslik in Vanderbyl-Sasolburg omgewing skakel my by 071 818 0994.

*Ek is ‘n 50 jarige vrou, geskei bly op my uie, is op soek na ‘n aantreklike en eerlike man wat sy drank kan hanteer en ‘n vrou met respek kan behandel, geen foonsex nie, asb.
‘n Man wat sy boere mesiek dans ken asb. Kontak my gerus op 072 739 0666.

*Ek is singel soek mans vriend 46 en50 kontak my 078 368 6109.

*Ek is ‘n 60 jarige vrou en is op soek na eerlike liefdevolle mans tussen 58 en 65 met sober gewoontes wat ‘n vrou kan waardeer en kan bystaan om ‘n mooi pad saam met my deur die lewe te kan loop. Kontak my asb op 084 748 4435.

*Weduwee (66) wil graag ‘n maat (64-70j.) ontmoed saam met wie sy alles wat mooi en goed in die lewe is kan deel.
Hy moet eerlik en opreg en ‘n kind van Die Here wees en nie sterk drank gebruik nie. Geen kanstvatters asseblief! Kontak Jo-ann. 081 862 3217.

*Ek is ‘n blanke gay man, soek mans vriende tot 40 jaar. WhatsApp. 078 592 6419.

*Hi ek’s Elsabe 60jr van Meyerton werk voltyds woon by my dogter, is ‘n plein plat op die aarde mens sonder geite en giere. Kom maklik met mense oor die weg.
Hou van kamp, kook, bak tuinmk lees ens.
Ek soek opregte wit mansvriende 45-65 wat wil kuier my leer ken en kyk waarheen dit lei, asb geen kansvatters ni net opregte mense kan my kontak 071 717 3482.

Exit mobile version