Find a friendLifestyle

Maatsoekers

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee. *Vriendine 50 en ouer wat nie klooster koek …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

*Vriendine 50 en ouer wat nie klooster koek is nie en open minded is kan my kontak op WhatsApp. 082 557 6717.

*Enkellopende blanke mans en dames bo 50, ons volgende byeenkoms vind plaas 30 Mei. Boot rit op Vaaldam. Vir meer inligting kontak 073 153 5982. Dankie aan almal wat so lekker saam gekuier het met ons twee vorige byeenkomste, julle is almal pragtig.

*Hi daar ek is Wilna, ek soek ‘n maat, ek is baie alleen. Net nie ‘n man wat drink, ek is 67 jaar maar voel nog lus vir die lewe. Skakel of SMS my by 072 662 5594.

*Ek is ‘n 60-jarige vrou en is op soek na eerlike liefdevolle mans tussen 58 en 65 met sober gewoontes wat ‘n vrou kan waardeer en kan bystaan om ‘n mooi pad saam met my deur die lewe te kan loop. Kontak my asb. by 084 748 4435.

*Enkel Mamma (28) soek na vriendskap. Mans ouderdomme 35-50. Ordentlike mans wat werk en vervoer het asb. 076 332 9419.

*Op soek na dames tussen 40 50 mag rook ek is Maruis 44. My nr 076 705 3687.

*Ek het ‘n African Grey. En hy kan lekker praat en hy is my maat. Maar hy gooi my heeltyd net met saad. As jy lekker kan vry maar nie lank wil bly. Kom kuier gerus vir my en my African Grey. 076 481 2797.

*Op soek na ‘n man wat weet wat liefde beteken, hy moet tussen 60-65 wees lewenslustig en nog die lewe kan geniet, hy mag rook, sy drankie geniet, standvastig wees en weet om ‘n vrou te waardeer, geen kansvatters. 073 722 7431.

*My naam is Rudolf, bly in Vanderbijlpark is 31 jaar op soek na mansvriende tussen 31-40 jaar, ek hou van fliek, dans en kuier. WhatsApp of bel my by 073 844 0483.

*Baie dankie aan my man vir al jou baie hardewerk en omgee! Ek en die kidz love jou baie baie! Grobbies.

*Ek is alleen en baie hartseer. Ek is 63 jaar oud en ek is hardhoorend. Ek is ‘n wit vrou en op soek na ‘n man wat nie nonsens vat nie, ek hou van alle mans en alles wat mooi is en wat nog kan grappies maak en lekker lag, mans van 40 tot 64 kan my kontak. 079 862 4773.

*Ek is 26 wit man is op soek na liefde, ek is van Vanderbijlpark, ek is nou moeg vir seer- kry, my no is 079 969 2704. Kan my SMS. Dankie. Mwa.

*Ek is ‘n 63-jarige blanke dame op soek na mansvriende tussen die ouderdom van 65 tot 70. My kontak no is 076 348 3984.

*Vir Michael Viljoen. Niemand sal jou plek ooit kan inneem nie. Ek weet dis die wag werd. My liefde vir jou is oneindig Viljoen. Jy weet wie.

Related Articles

Back to top button