Find a friendLifestyle

Maatsoekers

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soekLET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee. *Hi ek bly in Sasoburg, ek is 67 jaar …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soekLET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

*Hi ek bly in Sasoburg, ek is 67 jaar oud, hou van dans en uit- stappies, soek opregte mans wat ‘n vrou kan waardeer en net opregte mans kan my kontak by 079 715 8013.

*Ek is 43 van Vereeniging, ek is aantreklik, rook en drink nie ek is op soek na ‘n ordentlike dame om goeie vriendskap te deel wat kan lei na ‘n vaste verhouding asb. Sy moet werk en netjies op haarself wees, kan my WhatsApp by 071 494 9522.

*Hi julle oulike dames ek soek ‘n vrienden tussen 55-65jr en gewig tussen 50-60 kg. 076 145 6151.

*Ek is 26 wit man is op soek na liefde ek is van Vdbp ek is nou moeg vir seer kry my no is 079 969 2704 kan my SMS dankie.

*Ek is ‘n 60-jarige vrou en is op soek na eerlike, liefdevolle mans tussen 58 en 65 met sober gewoontes wat ‘n vrou kan waardeer en kan bystaan om ‘n mooi pad saam met my deur die lewe te kan loop. 084 748 4435.

*Vir al die enkelloopende vrouens….ek’s hard op soek na julle…is daar nie iewers ‘n gelukkie vi my nie? Wup. 076 654 4807.

*Ek is ‘n 61-jarige man en is op soek na dames geselskap ouderdom is nie ‘n probleem, ek is op soek na ‘n goeie vriendin. Kan my kontak op WhatsApp. 072 909 2004.

*Eks 31 enkel ma van 2 seuns 4 en 5 soek standvastige mans met werk huis en kar wat ve my kan sorg en ni kansvatters ni. SMS 072 588 9486, WhatsApp 071 413 3791.

*Ek is ‘n 55jarige weduwee van Parys. Op soek na ‘n netjiese, opregte liefdevolle en eerlike maat. My selfoon nommer is 071 267 4806. Bradley Beira. 700 508 9843.

*Ek is vroulik romanties jonk van gees oud maar nie koud 65 soek mansgeselskap 65 tot 73. 076 878 8665.

*Ek is 24wf Vdbp- Ek soek mans vriende: wat self onderhoudind is, Wat eie blyplek,kar en goeie werk Ouderdom maak nie saak, Ek soek iemand eerlik en opreg. Geen getroude mans! BBm:22DB9B91. Wh/071 509 9994.

*Soek na ware liefde 49jr ek is lank en het donker hare blou oë, het geen afhanlikessel no 076 111 4732 Chris Schoeman.

*Soek opregte vriend ouderdom tussen 50-60. 084 220 4007.

Related Articles

Back to top button