Sport

Klub se speler van die Jaar

Trotse prestasie vir Wouter

Wouter du Toit is aangewys as Vredefort-rolbalklub se Speler van die Jaar. Hy het die afgelope naweek ook in Klerksdorp aan die o.30 provinsiale rolbalkragmeting vir Noord-Vrystaat deelgeneem.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button