CommunitySport

Dagboek hierdie datums

Kyk wat gebeur in Parys

Julie
27 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
29 – Brahman veiling BKB De Waal, AfriDome, Parys
30 – VVA Fondsinsameling – Chris Else met dans. Kaartjies kos R100 per volwassene, laerskoolkinders R50 en voorskoolse kinders gratis
30 – APK Parys-gemeente hou basaar vanaf 08:00 op die kerkterrein, Kortstraat 29.
30 – SAWMGA Qualifier, AfriDome, Parys
30 – Pannekoek bak ten bate van SHH.
30 – NG Parys-Wes basaar vanaf 08:00 op die kerkterrein h/v Grens- en Kortstraat.
Augustus:
2 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Pak jou tas. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
4 – Leading Brand Brahman Veiling, AfriDome, Parys.
6 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
6 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
6 & 7 – SAWMGA Qualifier Distriks (Buite), AfriDome, Parys.
8-10 – Brangus Nasionale Veiling, AfriDome, Parys.
13 & 14 – Sanesa Saddle Seat Nationals, AfriDome, Parys.
16 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
20 Droughtmaster Genetics Veiling, AfriDome, Parys.
20 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
25-27 – Sentraal Boerbok Skou en veiling, AfriDome, Parys.
31 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
September:
3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
5-9 – ALE BKB Expo, AfriDome,
10 – Brahman-veiling, AfriDome, Parys
10 en 24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.
13 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
13 – Afrikaner Veiling, AfriDome, Parys.
24 – Vrystaat Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
24 – Blikkie vir ‘n Boer-fees aangebied deur die Hervormde Kerk Parys.
28 – BKB Kommersiële Veeveiling.
Oktober:
1 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
1-6 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys.
4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
11 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
12 -15 – FPSSA Friesperdskou, AfriDome, Parys.
15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
22 – Dormer Veiling, AfriDome, Parys.
26 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
28-30 Appalloosa-skou, AfriDome, Parys.
November:
5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
12 – Platinum Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
15 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys.
26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.
30 – BKB Kommersiële Veeveiling.
Desember:
3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
7-10 Saalperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys.
10 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
13 – VLS Kommersiële Veiling, AfriDome, Parys.
14 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
2023
Maart
3-4 – Meatmaster Veiling, AfriDome,
10-11 – Manso Brahman Veiling, AfriDome, Parys.
17-18 – Simbra-week en veiling, AfriDome, Parys.
22-25- Horse & Wine Festival Friesian Show.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022 kalender na gazettenuus@gmail.com

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button