CommunitySport

Dié datums kan jy gerus in jou dagboek aanteken

Dié datums kan jy gerus in jou dagboek aanteken

 

 

Onthou parkrun elke Saterdag om 08:00 by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys.

Februarie:

* 11-28 – VVA Met Hart-projek. Skenkings van toiletware vir hulle wat minder het kan by die VVA-kantoor in Buitenstraat afgegee word of skakel die kantoor by (056) 811 2971 om te reël dat jou skenking gehaal word.

* 25 – Werther (opera) met Stéfan Louw, Linette van der Merwe en Eugene Joubert, NG Kerk Parys-Suid.

* 25 – VVA gholfdag * 26 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.

* 27 – Nasionale Melktertdag

Maart:

* 1 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Ineterieur. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 11 – Jakkie Louw by die Wynveiling met ’n Twist, aangebied deur die Hervormde Kerk, Parys by Sunwa River Lodge 17:30 vir 18:00. Vir navrae skakel Hester by 084 516 9447. * 12 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

* 25 – VVA Donkey Derby * 26 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

April:

* 2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 2 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH. * 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Aktuele Sake. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 30 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG gemeente Parys-Oos.

Mei:

* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Welwillendheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 7 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH. * 21 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

Junie:

* 4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 11 – Ymmy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

* 25 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.

Julie:

* 2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Kreatiwiteit. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 9 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 30 – Pannekoek bak ten bate van SHH.

Augustus:

* 2 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Pak jou tas. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 6 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 6 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

* 20 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

September:

* 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 10 en 24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.

* 24 – Blikkie vir ’n Boerfees aangebied deur die Hervormde Kerk Parys

Oktober:

* 1 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

November:

* 5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP. * 26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.

Desember:

* 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 10 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van NG Parys-Oos. Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022 kalender na gazettenuus@gmail.com  

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button