Sport

Balle rol vir DBV-nood

  Die eendeweer het beslis nie Woensdagaand, 8 Desember, ‘n volveld van 14 spanne van die Parys-rolbalklubbane weggehou waar die balle gerol is ten bate van die plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV) tak.                     Terwyl die braaivleisgeure swaar in die lug gehang het, het spelers met groot geesdrif …

 

Die eendeweer het beslis nie Woensdagaand, 8 Desember, ‘n volveld van 14 spanne van die Parys-rolbalklubbane weggehou waar die balle gerol is ten bate van die plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV) tak.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Terwyl die braaivleisgeure swaar in die lug gehang het, het spelers met groot geesdrif mekaar na ‘n lekker bui reën die stryd op die rolbalbaan aangesê.   Dankie aan elkeen wat die inisiatief ondersteun het om die nood van die DBV te help verlig. Die DBV  is suiwer afhanklik van Jan en San Publiek se donasies en skenkings om die deure van die DBV ook in jou gemeenskap oop te hou.  

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button