CommunitySport

Kyk wat gebeur in Parys

Kyk wat gebeur in Parys

September

* 4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 6-10 ALE (kom in 1 Sept), AfriDome, Parys

* 11 Brahman Veiling, AfriDome, Parys

* 11 – Pannekoek bak voor Pick n Pay * 22-25 FPSSA Friesian Nationals, AfriDome, Parys

* 25 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg  

Oktober

* 2 – Reunie, AfriDome Parys

* 2 – Welkom Somer Piekniek en Opera met tenoor Stéfan Louw

* 2 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 2-7 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys

* 5 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader. Vir navrae skakel Annatjie Dreyer by 082 464 0204 of Bernadette van der Ende by 082 474 0304

* 7 & 8 – Sanesa Saddleseat Nationals, AfriDome, Parys

* 9 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.

* 11-16 SA Boerperde, AfriDome, Parys

* 23 – Skaapveiling, AfriDome, Parys

* 26 & 27 – SHM Veiling, AfriDome, Parys

* 29-31 – Appaloosas, AfriDome Parys.

November

* 5-7 – SABBS Boerboel skou, AfriDome, Parys

* 6 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay

* 6 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat. Kom koop, kuier, wandel en ontspan op die oewer van die Vaal

  • 13 – Meatmaster veiling, AfriDome, Parys

* 13 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van NG Parys-Oos.

* 20 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.

* 22 – Uithourit, AfriDome Parys

Desember

* 4 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand

* 4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 8-11 – Saalperde

* 11 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay

* 17 & 18 – Piekniek en Kersliedere by Kerslig met tenoor Stéfan Louw    

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button