CommunitySport

Kyk wat gebeur in en om Parys

Kyk wat gebeur in en om Parys

 

Maart

  • 5-6 Out of Africa Meatmaster veiling, AfriDome Parys
  • 6 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  • 11 – Manso Brahman veiling
  •  27 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos.
  •  
  • April
  • 1-3 Friesperd SA kampioenskappe, AfriDome, Parys
  • 3 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Alzheimers Parys.
  • 3 – Gewyde Arias met tenoor Stéfan Louw (NG Kerk Parys Suid)
  • 3 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  • 6 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
  • 15 Droughtmaster veiling SHM, AfriDome Parys
  • 30-1 Mei – Sale of Greys Brahman veiling
  •  
  • Mei
  • 1 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  • 4 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
  • 6-8 – Saddle Seat Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
  • 8 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.
  • 14-15 Simbra skou en veiling, AfriDome, Parys
  • 27 – Brangus veiling, AfriDome, Parys
  •  
  • Junie
  • 2 – Sale of Roses Brahman veiling, AfriDome, Parys
  •  5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick ‘n Pay.
  • 5 – Dorrland Meatmaster veiling, AfriDome, Parys
  • 5 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  • 19-20 Saddle Seat Sanesa Qualifier, Afridome, Parys
  • 24 – Drakensberger veiling, AfriDome Parys
  •  
  • Julie
  • 3 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  • 6 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
  • 7-8 Beefmaster Veiling, AfriDome, Parys
  • 10 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Alzheimers Parys.
  • 17 – Boran Veiling, AfriDome, Parys
  • 19-25 – Elite SAWGMA Event, AfriDome, Parys
  • 31 – ‘Winter Classics’ met tenoor Stéfan Louw
  • 31 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos.
  •  
  • Augustus
  • * 3 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
  • * 4-7 SAQHA, AfriDome, Parys
  •  7- Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Alzheimers Parys.
  • 7 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  • 12 – Leading Brand Brahman veiling, AfriDome, Parys
  • 14-15 Saddle Seat Sanesa Nationals, AfriDome, Parys
  • 21 Droughtmaster veiling, AfriDome, Parys
  • 28 – Pannekoek bak ten bate van Kosmos Bejaardesorg.
  • 28 – Wague Veiling, AfriDome Parys
  •  
  • September
  • 4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  • 6-10 ALE (kom in 1 Sept), AfriDome, Parys.
  • 11 Brahman Veiling, AfriDome, Parys
  • 11 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos.
  • 18 – Meatmaster veiling, AfriDome, Parys
  • 22-25 FPSSA Friesian Show, AfriDome, Parys
  • 25 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.
  •  
  • Oktober
  • 1-10 – SAWMGA Nationals
  • 2 – Welkom Somer Piekniek en Opera met tenoor Stéfan Louw
  • 2 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  • 5 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
  •  6-10 SAWMGA Nationals * 9 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.
  • 11-16 SA Boerperde, AfriDome, Parys
  • 23 – Skaapveiling, AfriDome, Parys
  •  
  • November
  • 6 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick ‘n Pay.
  • 6 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  • 13 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos.
  • 20 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.
  • 20 – Uithourit, AfriDome Parys
  •  
  • Desember
  • 4 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Alzheimers Parys.
  • 4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  • 11 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick ‘n Pay
  • 17 & 18 – Piekniek en Kersliedere by Kerslig met tenoor Stéfan Louw
  • 15-18 – Saalperde
  •  
  • Onthou om datums van gebeure vir 2020 sowel as 2021 na 060 690 7591 te WhatsApp of stuur epos na gazettenuus@gmail.com  
  •  
  •  

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button