SportSport

Bay-Linn kwalifiseer vir SA Juniors

Bay – Linn Oelofse het beslis ‘n paar golwe in die swemwêreld gemaak! Dié leerder van Parys Primêr het gekwalifiseer vir deelname aan beide die 100m vryslag en 200m vryslag by die SA Juniors Swemkampioenskappe wat gedurende April 2021 in Durban gehou word. Bay – Linn neem ook eersdaags deel aan die Fezile Dabi asook …

Bay – Linn Oelofse het beslis ‘n paar golwe in die swemwêreld gemaak!
Dié leerder van Parys Primêr het gekwalifiseer vir deelname aan beide die 100m vryslag en 200m vryslag by die SA Juniors Swemkampioenskappe wat gedurende April 2021 in Durban gehou word.
Bay – Linn neem ook eersdaags deel aan die Fezile Dabi asook Noordwes swemkamioenskappe.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button