SportSport

NWU maak gereed vir klomp USSA-toernooie die vakansie

Die NWU is gereed om tydens die vakansie weer groot prestasies te behaal by die onderskeie Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA) toernooie wat plaasvind.

Die NWU is gereed om tydens die vakansie weer groot prestasies te behaal by die onderskeie Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA) toernooie wat plaasvind.
Hier is die nuutste nuus uit die NWU-kamp:
Rugby:
Uitslae:
Pirates Grand Challenge (PGC)-liga
Die NWU o.19-span speel in die finaal van die PGC-liga op Saterdag 23 Junie en wen teen Wits met 55-12.
Die ander spanne is nog besig met die liga.
Die NWU USSA-15 man-span speel vanaf 2 – 6 Julie in die USSA-toernooi by Wits.
Soccer:
Thursday 21 June – NWU Tawana men’s team (preparation game for the USSA Tournament)
•NWU Tawana FC 2–2 Varsity College
Saturday 23 June – NWU women’s team (Sasol Provincial League)
•De’Scorpion women’s team 2–0 NWU Tawana women’s team
Sunday, 24 June – NWU Tawana men’s team (preparation game for the USSA Tournament)
•NWU Tawana men’s 0–1 Highlands Park FC (1st game)
•NWU Tawana men’s 0 – 3 Highlands Park FC (2nd game).
Hokkie:
Die NWU spanne vertrek op Sondag 1 Julie na Bloemfontein vir die jaarlikse USSA-hokkietoernooi wat tot 7 Julie gehou word.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button