Al moes Parys se eerste span die knie buig die afgelope naweek teen HTS Carel de Wet, is Parys se plek verseker in die semifinaal van die Valke Medium skole-liga. Kyk die video. https://youtu.be/mvAAeMcJA_Y
Al moes Parys se eerste span die knie buig die afgelope naweek teen HTS Carel de Wet, is Parys se plek verseker in die semifinaal van die Valke Medium skole-liga. Kyk die video.