SportSport

Ruiters spog met Vrystaat-kleure

Bonita Rosher en haar perd, Any Dream, sal op 3 Oktober die Vrystaat provinsie verteenwoordig by die nasionale kompetisie by Misty Meadows. Bonita is ’n matriekleerling van Hoërskool Parys. By haar is haar afrigter, Martie Bezuidenhout.

IMG-20160828-WA0003

IMG-20160828-WA0002

Ranae Lindeque op haar perd Atjar by haar afrigter, Martie Bezuidenhout. Ranae het Vrystaat-kleure verwerf vir Western Riding. Sy verteenwoordig haar provinsie op 3 Oktober.

IMG-20160828-WA0001

Lynn-Marie Andrin het Vrystaat-kleure verwerf in die dissipline, “Dres-sage” en ver-teenwoordig haar provinsie op 6,7 en 8  Oktober. Sy word afgerig deur Martie Bezuidenhout (foto) en is ’n  graad 8 leerling van Hoërskool Parys. Op die foto is sy op haar perd, Leo.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button