SportSport

Pretwedloop vir hele gesin

VANDERBIJLPARK. – Die Nedbank atletiekklub bied vanjaar ’n unieke pretwedloop aan. Die eerste van die Groot Vyf-wedlope het reeds op 8 Mei by die Laerskool Kollegepark plaasgevind. Diegene wat die wedloop misgeloop het en graag dié versamelstuk medalje wil bekom, kan die klub gerus kontak. Die oorblywende vier pretwedlope vind op 12 Junie, 24 Julie, …

VANDERBIJLPARK. – Die Nedbank atletiekklub bied vanjaar ’n unieke pretwedloop aan.
Die eerste van die Groot Vyf-wedlope het reeds op 8 Mei by die Laerskool Kollegepark plaasgevind. Diegene wat die wedloop misgeloop het en graag dié versamelstuk medalje wil bekom, kan die klub gerus kontak.
Die oorblywende vier pretwedlope vind op 12 Junie, 24 Julie, 28 Augustus, 18 September en 6 November plaas.
Die eerste medalje is die hoofstuk van die legkaart met die ander medalje stukkies wat op die hoofstuk inskuif. Die oorblywende wedlope vind ook om 17:30 by Kollegepark plaas.
Vir meer inligting kontak Buks van Heerden by 082 801 9972 of Dawid Jordaan by 082 364 1954.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button