Schools

Spog prestasies vir dansskool

Baie geluk aan hierdie dansers

Studente van die Aldante Dansskool in Parys het aan die South African Dance Foundation se Freedom Day Championships in Springs deelgeneem. Die uitslae was as volg:
Denise Lubbe (goud, 3 silwer, 4 brons en ‘n 4de plek).
Amore Britz (4 goue, een silwer en 3 bronsmedaljes, asook een sesde plek).
Mari Potgieter (vier 5de plekke en een 6de plek).
Caylin Tolmay (4 bronsmedaljes en 3 vyde plekke).
Kimberley van Eeden (2 silwer, 4 bronsmedaljes en een vierde plek).
Mieke Small (goud, 4 silwer, een brons en ’n 5de plek).
Leandri van Heerden (goud, 2 silwer, 2 brons).
Alaina Vorster en Renesmé du Toit het ook deelgeneem.

Related Articles

Back to top button