Schools

Dit lees en redenaar vir ’n vale

Podiumpret is ‘n redenaars- en leeskompetisie waarvan die finaal vanjaar in die Paarl aangebied sal word.

Leerders en studente van die Linda Theron Drama Studio in die Vrystaat, het Donderdag, 28 April aan Podiumpret wat by Parys Primêre skool aangebied is deelgeneem. Die Parysenaars het teen leerders van Senekal gepraat en gelees. Baie geluk aan al die sprekers wat hul skole se name hoog gehou het.

Die leerders wat aan Podium Pret deelgeneem het is Reuben de Jager (graad 1), Annabelle van Wyk (graad 2), Carli de Jager (graad 3) en Vivienne van der Schyff (graad 7).

 

Related Articles

Back to top button