Schools

Spogprestasies vir dié twee Meyers

Spogprestasies vir dié twee Meyers

  Lukas Meyer  

Lukas Meyer, ‘n oudleerder van Parys Primêre skool, is vandeesweek aangewys as Grey Kollege Sekondêr in Bloemfontein se skoolkaptein (hoofseun) vir 2022.  

Joe Meyer  

Nog ‘n oudleerder van Parys Primêre skool, Joe Meyer, is aangewys as St Andrews School for Boys se Head of Store House (Head of Hostel) vir 2022. Joe is ook die Vrystaat o.19 skole krieketkaptein.

Beide was in hul laerskoolloopbaan leiers van Parys Primêre skool. Lukas is die seun van Lukas en Nicolien Meyer, en Joe die seun van Mari Meyer.  

 

Related Articles

Back to top button