LetterOpinions

Beter kwaliteit water – ek wonder

Tydens die SAUK se RSG besoek aan Parys en die debat verlede week in die stadsaal word die munisipale segsman hartlik toegejuig oor die nuwe watersuiweringsaanleg wat verlede jaar geïnstalleer is.

Tydens die SAUK se RSG besoek aan Parys en die debat verlede week in die stadsaal word die munisipale segsman hartlik toegejuig oor die nuwe watersuiweringsaanleg wat verlede jaar geïnstalleer is.

Ek besluit om weer my TDS (Total Desolved Salts) toets te doen.

Hier is my toetssyfers op ‘n skaal van 0 tot 100. Water aangekoop van ‘n Tru Osmose aanleg lees 23 eenhede. Reënwater lees 30.

Parys kraanwater lees 750 eenhede. Vaalrivier water lees 750 eenhede. Dit is presies die lesings wat ek in Oktober 2013 gekry het! Blykbaar het die “nuwe” water nog nie by ons krane uitgekom nie.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button