OpinionsSMS/ Lesers sê hul sê

Soek en vind – 19 Junie 2015

Soek en vind - 19 Junie 2015

  • Ek is nog op soek na stukkende DVD spelers. Chris. 071 816 0166.
  • Hallo mense, is daar iemand wat groot asb. ‘n wasmasjien het? Ek was met die hand en ek het wintershande asb. Ek het nie geld om een te koop nie. 071 195 6149.
  • Ek wil asb. vir die mense vra of iemand nie vir my ‘n fiets of ‘n TV kan skenk nie? Baie dankie. 079 532 0843.
  • Kan iemand my help met tafel met stoele of wasmasjien asb? Dit sal baie waardeer word. 078 079 9795.
  • More mense, het iemand nie vir my warm klere en kombers nie? Ek vat 40 broek en large hemp. 32 mansbroek, medium hemp en 8 skoen en laaie kas. 074 769 7046.
  • Hallo ek wil graag hoor is daar nie iemand wat my kan help met ‘n wasmesjien nie? Ek het nie geld om een te koop nie… Solank hy net kan was en spin asb. 072 979 7551.
  • Ek soek ‘n wendy house asb. vir ‘n stoorkamer. Chris. 071 816 0166.
  • Kan iemand asb. vir my laat weet waar ek skaafsels kan bekom? Baie dankie Riaan. 082 338 8702.
  • Kan iemand wat XXXL rokke, warm nagrokke en warm skoene 6 asb. skenk? Die tannie het niks warm goed nie. Truie en ook warm kouse is welkom asb. 072 303 6493. Dis baie dringend.
  • Het iemand asb. ‘n spinwiel om weg te gee, al is hy nie in ‘n werkende toestand nie, sal herstel, dit is vir gebruik. Dankie. 071 563 2072.
  • Ek is op soek na klein quadbike tyre wat rondlê. Wil ‘n swaai maak. Lea. 072 713 0745.
  • Ek is op soek na boek. Vetplante van Suid Afrika. Dink Sasol het ook iets met boek te doen. Fanie. 072 400 0426.
  • Hi mensies, help ons asb. mense wat swaarkry soek asb. blyplek vir so R1 500. As julle kan help kontak my. Die Here sal jul seën. 071 493 2609.
  • Hi mense, is daar iemand wat kan help met kos en warm klere vir man en vrou? 071 438 3244.
  • Hi mense, ek soek ‘n persoon wat in modderdam is, hy kan my skakel. 076 763 3084.
  • Ek soek dringend na my neef Teens Pretorius. 072 6l7 6370. Ek is Toelie Pretorius.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button