LetterOpinions

Takke versper uitsig

Dee van Duncanville skryf:

Dee van Duncanville skryf:

Die bome se takke op die sypaadjie in Duncanville, regoor ons hekingang, is sowat twee maande gelede deur werkers van die Emfuleni Munisipaliteit gesny. Nodeloos om te sê, dit lê nog steeds daar en versper ons uitsig vir aankomende verkeer. Kontak jy hulle, word jy van die een departement na ‘n ander deurgesit en niemand kan jou help nie.

Ek sal nou maar die takke sleep tot by die dubbelpad wat uitry na Sedibeng/Potchefstroom, sodat almal kan sien hoe pateties dié munisipaliteit is.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button