LetterOpinions

‘Kom ons respekteer mekaar’ – fietsryer

Ontevrede fietsryer skryf:

Ontevrede fietsryer skryf:

Wanneer gaan motoriste besef dat daar 1.5 meter vir fietsryers toegelaat word van die kant van die pad?  Maar nee, as motoriste aan die teenoorgestelde kant as die fietsryer is, dan ry hulle met die motor se regterwiel op die middelstrepe, maar as hulle ‘n fietsryer verbygaan, probeer hulle so na as moontlik aan die fietsryer verbygaan.

Dit gee die fietsryer net die skouer van die pad om op te ry, in ag geneem dat die fietsryer moet konsentreer waar hy ry en op die uitkyk moet wees vir glasstukke en skerp voorwerpe.

Baie dankie aan dié motoriste wat wel die fietsryers respekteer.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button