OpinionsSMS/ Lesers sê hul sê

Soek en vind – 29 Mei 2015

Soek en vind - 29 Mei 2015

  • Ek soek asb. ‘n wasmasjien en yskas klein of groot te koop, as daar bietjie herstelwerk nodig is, kan ons gesels. Dan ook ‘n mikrogolfoond en enige kombuistafel met stoele of net los stoele, maar moet net vier stoele wees asb? Dan ‘n sitkamerstel, soek eintlik twee sitkamerstelle, een klein en een groot stel. Dankie. 082 435 8552.
  • Vriendelike stil egpaar soek groot asb. bachelors woonstel in dorp. Ons kan R2 200 pm en krag betaal. Kontak gou moontlik! Dankie. 076 345 9812 of 076 808 4929.
  • Ag wie het vir my neute al moet ek kom optel, baie dankie. Hannetjie. 072 799 0817.
  • As iemand dalk my beursie opgetel het by die Du Plessis gebou (Suid-dorp) skakel my asseblief by 072 959 2092. M. Esterhuizen.
  • Hi, het iemand asb. vir my enige oortollige wol en materiaal, maak nie saak hoe klein nie. Dankie. 071 563 2072.
  • Is daar nie iemand wat ‘n wasmasjien het nie? Hy hoef net te was, het nie nou geld vir een asb. 084 905 0245.
  • Sal die dame met rooibruin hare en groen sweetpak wat Saterdag 23 Mei ‘n briefie op ‘n groen Nissan Champ bakkie gelos het my asb. skakel. Ek was by die OTM, het jou gesien. 082 428 1229.
  • Hi daar, ek wil net hoor is daar iemand wat ‘n groot TV het wat in die pad staan? Sal opreg waardeer as hul my kan help met een, het nie geld om een te koop nie asb. 079 0377 100. Baie dankie. Here seën u.
  • Wil net graag vra as daar mense is wat my kan help met kos en klere? Ek is ‘n pensioenaris, ek sal dit baie waardeer. Dankie. 076 2!9 7668.
  • Enige ou wol en breinaalde vir ‘n groep pasiënte by ‘n kliniek in Ikageng wat besig is met projekte soos brei, tuinmaak ens. Idy. 083 928 4721. Dankie.
  • Op soek na goed opgepaste tweedehandse meubels om te koop. 082 977 7700 of (018) 293 0991.Baie dankie. Harry.
  • Enige iemand wat ‘n blou motorfiets verloor het op 9 Mei, registrasie no: DSS 776 NW kontak my by 083 502 3826.
  • Op soek na ou langspeelplate. Maak nie saak of dit gekrap is nie. Ansie. 083 335 9206.
  • Goeie dag, mense ek vra as daar dalk iemand is wat ‘n rok – paspop het en dit liewer wil skenk vir iemand wat baie rokke maak sal dit wonderlik wees. Klein of enige een asb. Dit moet darem nog in ‘n werkende toestand wees. 083 451 0374. Baie dankie.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button