LetterOpinions

Bewyse vir ‘wonderwerke’ gevra

E.M. van Vanderbijlpark skryf:

E.M. van Vanderbijlpark skryf:

Goeiedag Vaalweekbladlesers, ek wil vandag vir julle vertel van ’n vrou wat na bewering wonderwerke kan doen.

Sy adverteer in ’n koerant van 21- 27 April dat sy kan help met verskeie probleme. Dit werk nie, tensy jy bereid is om meer as die R100 vir die magic ring te betaal. Asseblief mense, moenie die mense glo wat praat van hoe wonderlik sy is nie, dis ‘n scam, glo my, been there done that. Nou moet ek nog R650 plus uithaal om by die magic ring uit te kom.

Mev. S.J. Steward wat namens die vrou getuig, kontak my met bewyse asb? 078 121 2514. Dankie!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button