Local newsNews

Vyf van Parys draf uit vir Valke by rugbyweek

Baie geluk aan hierdie seuns

Matthew Litchfield, Daniel Sehume, Shane Venter, Joshua Ralekholela en Ethan Litchfield, almal o15, het van 22 tot 26 September die Valke verteenwoordig by die Iqhawe rugbyweek wat op Queens Hoërskool se rugbyvelde gehou is.

Matthew is ook as kaptein gekies. Hulle wen hul eerste wedstryd teen die Blou Bulle 27-19, maar verloor daarna teen die Sharks 11-6. Die derde wedstryd teen die Luiperds is egter in die Valke se guns beslis met 38-12.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button