Local newsNews

Skuldige soek wat meenthuiskompleks se hek so beskadig het

NIemand het nog na vore gekom om verantwoordelikheid te neem vir die skade nie.

Inwoners van die Kosmos-meenthuiskompleks in Noorderstraat, Parys ,was stom verbaas om vanoggend te sien dat een van die kompleks se motorhekke deur die nag so gebuig is dat dié hek vervang  moet word.

Die vermoede is dat iemand deur die nag in die hek vasgery en toe weggery het sonder om ‘n woord te sê. Niemand het nog na vore gekom om verantwoordelikheid vir die skade te aanvaar nie.

Die hek is waar Steytlerstraat in Noorderstraat doodloop, vertel inwoners.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button