Local newsNews

Erfenisfees lok duisende na die Voortrekkermonument

Die Erfenisfees by die Voortrekkermonument is 'n jaarlikse instelling

Duisende mense het weer vanjaar na die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria gestroom om op Erfenisdag hul kultuur te kom uitleef en vier met onder meer boeresport, volkspele, boeremusiek, boeredanse,  kettieskiet, sweepslaan en baie meer.

“Om te kan beleef hoe lekker dit is om ’n Afrikaner te wees, dit maak my trots,” sê sanger Stefan Jansen wat as kunstenaar by die fees opgetree het.

Jansen is nie ’n vreemdeling by die VTM nie,  en vertel dat vanjaar se fees hom opnuut laat besef het dat die monument ’n tuiskomplek vir Afrikaners is.  “Hier by die monument het ons vanjaar weer nie net gehoor hoe lekker dit is om ’n Afrikaner te wees nie, maar ons het dit gevoel, ons het dit beleef,” sê hy.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button