Local newsNews

Skryf nou jou matriekafskeidrok in en wen fantastiese pryse

Om in te skryf is gratis.

Ons matrieks het geskitter by vanjaar se matriekafskeid en nou is die kans vir matriekmeisies van Parys,Vredefort en Viljoenskroon om fantastiese pryse te wen met ons matriekrok-kompetisie.

Inskrywings is reeds oop en kan jy onder meer ‘n  professionele “photoshoot’ wen.

Inskrywings is gratis. Al wat jy moet doen is om die digitale inskrywingsvorm te voltooi waar jy jou naam en van, telefoonnommer, e-pos adres en skool se naam invul, en dan jou
matriekrokfoto aanheg. https://www.citizen.co.za/parys-gazette/matric-dress-competition/ of skandeer die QR-kode met jou selfoon wat jou direk na die inskrywingsvorm sal neem.

Inskrywings sluit 20 Oktober.

Daarna sal lesers geleentheid kry om te stem vir die matriekrokfoto van hul keuse.

Die drie foto’s met die meeste stemme sal as wenners aangewys word. Onthou die kompetisie is slegs aanlyn, en moet jy die aanlyn inskrywingsvorm voltooi en jou foto elektronies oplaai om
te kan deelneem.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button