Local newsNewsSport

Meintjies en Maree duiwe bly aan die voorpunt

Die afgelope naweek het duiwe van die Legends Wedvlugklub vlerke geklap vir die Drie Susters Ope-vlugte, en het Nollie Meintjies en Maree-hokke se duiwe onderskeidelik die voortou gevat.

Drie Susters 1 Ope:
Nollie Meintjies – eerste, derde, vierde, sewende, agtste, 12de, 21ste, 28ste
Maree-hokke – tweede, vyfde, sesde, negende, 10de, 11de, 15de, 16de, 18de, 22ste, 24ste, 29ste
MJ Lofts – 13de, 14de
Sys van Rooyen-hokke – 17de, 19de, 20ste, 23ste, 25ste, 26ste, 27ste, 30ste

Drie Susters 2 Ope
Maree-hokke – eerste, derde, sewende, 11de, 13de, 16de, 18de, 21ste, 22ste 23ste, 27ste, 28ste
Sys van Rooyen-hokke – tweede, sesde, agtste, tiende, 12de, 17de, 19de, 25ste
Nollie Meintjies – vierde, vyfde, negende, 14de, 20ste
MJ Lofts – 15de, 24ste, 26ste
Nollie Meintjies se duiwe het die Richmond 3 en Richmond 4 vlugte gewen wat op 7 September gevlieg is.

Richmond 3 Ope-vlug:
Nollie Meintjies – eerste, tweede, 12de, 13de, 20ste, 24ste
Sys van Rooyen-hokke – derde, vierde, 11de, 15de, 16de, 22ste, 25ste, 27ste
Maree-hokke – vyfde, sewende, negende, 10de, 14de, 17de, 18de, 19de, 21ste, 23ste, 26ste, 28ste, 29ste, 30ste
MJ Lofts – sesde, agtste

Die Richmond 4 Ope-vlug uitslae het so gelyk:
Nollie Meintjies – eerste, vyfde, 16de,19de, 23ste
MJ Lofts – tweede, vierde, 11de, 29ste
Sys van Rooyen-hokke – derde, sesde, agtste, 13de, 14de, 17de, 18de, 24ate, 30ste
Maree-hokke – sewende, negende, 10de, 12de, 15de, 20ste, 21ste, 22ste, 25ste, 26ste, 27ste, 28ste

Maree-hokke se duiwe het beide die Richmond 2 Ope en Richmond 1 Ope gewen wat op 31 Augustus gevlieg is.
Richmond 1 Ope
Maree-hokke – eerste, tweede, vierde, sesde, sewende, agtste, 16de, 17de, 18de, 23ste, 24ste, 26se, 27ste
Nollie Meintjies – derde, tiende, 15de, 20ste, 22ste, 30ste
MJ Lofts – vyfde, 9de, 21ste
Sys van Rooyen-hokke – 11de, 12de, 13de, 14de, 19de, 25ste, 28ste, 29ste

Die Richmond 2 Ope-vluguitslae het so gelyk:
Maree-hokke – eerste, tweede, derde, vierde, vyfde, agtste, negende, 11de, 15de, 16de, 17de, 19de, 20ste, 21ste
Sys van Rooyen-hokke – sesde, sewende, 13de, 14de, 22ste, 29ste, 30ste
Nollie Meintjies – 10de, 25ste, 26ste, 27ste, 28ste
MJ Lofts – 12de, 18de, 23ste, 24ste.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button