Local newsNews

Dit sneeu – kan jy glo!

Kouer temperature sal tot minstens die naweek gevoel word

Net toe Suid-Afrikaners die jasse begin ophang, het Kapenaars vanoggend die koue moes trotseer met ‘n sneeukombers wat soos in 2021,  Tafelberg en dele van die Wes-Kaap  toegevou het.

So kort voor die viering van lentedag op Sondag, word koue temperature nog tot minstens die naweek toe voorspel. Sutherland het ‘n ysige 10 grade maksimum en -6 grade môre.

Parysenaars kan môre ‘n maksimum temperatuur van 23 grade soos vandag verwag, en ‘n minimum tempratuur van 8 grade

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button