NewsSport

Vredefort bring Drie Nasie-trofee huis toe

Baie geluk aan hierdie spelers

Vredefort-rolbalklub maak vanjaar geskiedenis met die Drie Nasie rolbal wisseltrofee wat dié klub die
eerste keer huis toe kon bring.

Die Drie Nasie-toernooi word sedert 2016 jaarliks gespeel wanneer Vredefort, Parys en Kroonstad mekaar die stryd op die rolbalbaan aansê. Parys het tot dusver met die uitsondering van 2022 toe Kroonstad gewen het, elke jaar die trofee gevat.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button