Local newsNews

Reinard blink uit by VS Wetenskap Olimpiade

Hoërskool Parys se trots!

Reinhard van der Hoven se harde werk en besondere aanleg in die wetenskapsveld, is beloon met ‘n gesamentlike vierde plek in vanjaar se Vrystaat Wetenskap Olimpiade vir graad 11 leerders.

Reinhard is op grond van sy prestasie na ‘n konvensie by die Noordwes Universiteit genooi waar hy by die prysuitdelingsfunksie ‘n beurs van die NWU ontvang het.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button